How many projects can you do? How many projects can yHow many projects can you do?How many projects can you do?How many projects can you do?How many projects can you do?How many

 

 

    LIFE PROSPERITY HONOUR

Beleggings. Medies.

Versekering.

KCW is ‘n dinamiese onafhanklike finansiële dienste verskaffer. Ons doelwit is om welvaart te skep deur ons kliënte vry te maak van hulle finansiële laste. Ons verskaf ons kliënte met ‘n omvattende mandjie van finansiële produkte wat voorsiening maak vir enige moontlike behoefte wat ‘n kliënt sou hê. Dit gaan vir ons oor die persoon en nie die geldsak nie.

Dienste /

Beleggings.

Ons bied ‘n wye reeks van beleggings oplossings wat voorsiening maak vir die spesifieke individuele belegger se behoeftes. Hierdie dienste sluit die volgende in:

  • Voor en na aftrede beplanning
  • Spaarplanne
  • Buitelandse beleggings
  • Pasgemaakte belasting effektiewe beleggings oplossings
  • Privaat aandele portefeuljes
  • Privaat ekwiteit
  • Effektetrusts
  • Belasting vrye beleggings

 

Medies.

Die beste medisyne is om mense te leer hoe om gesond te wees. Jou liggaam hou ‘n akkurate joernaal ten spyte van wat jy neerskryf.

Tot jy nie sekerheid het oor jou mediese uitkoms nie, het jy nodig om aan ‘n mediese fonds te behoort. Ons kan jou verskaf met ‘n wye reeks mediese produkte wat vir jou hele familie se behoeftes sorg

Kontak ons gerus as jy enige mediese fonds navrae het.

     

    Versekering.

    In ‘n perfekte wêreld sou niemand versekering nodig gehad het nie. Maar die wêreld is nie perfek nie.

    Praat met ons vir al jou versekerings behoeftes:

    • Motor
    • Besigheid
    • Huisinhoud
    • Geboue
    • Landbou & Veë
    • Aanspreeklikheid dekking
    • Lewens
    • Ongeskiktheid
    • Kritieke Siekte
    • Inkomste beskermer
    • Werknemer voordele/Groep skemas
    • Boedel beplanning/saamstelling van testamente

     

    Opsoek na pasgemaakte diens net vir jou? 

    12 + 12 =

    Kontak

    Adres: Block A, 3rd Floor, Corobay Corner Building, Corner Aramist & Corobay Avenue, Menlyn Maine
    Epos: info@kcwgroup.co.za  I  Tel:  012 365 2910

     

    KCW WEALTH  |  A COMPANY OF KCW CAPITAL (Pty) Ltd

    Kontak
    Address: Block A, 3rd Floor, Corobay Corner Building,
    Corner Aramist & Corobay Avenue, Menlyn Maine

    * An authorised financial services provider: FSP 43047

    CiM INTERNATIONAL
    AGRI & MANUFACTURING

    Agricultural and livestock farming sits at the heart of the company. New avenues are continually explored to develop and implement sustainable farming.

    CiM INTERNATIONAL
    BANABATAU 

    The company is a robust collection of various services that are interlinked to provide the best possible service experience to our clients.

    CiM INTERNATIONAL
    PROPERTIES

    CIM International was founded to create value by the innovative application of skills in acquisition, development, and management of its properties throughout South Africa.

    (COMING SOON)

    CiM INTERNATIONAL
    KCW COMMONWEALTH

    KCW is a leading independent financial services group. Our main goal is to enrich our clients and set them free from their financial burdens. We provide our clients with a comprehensive basket of products to tender for every possible financial need that he or she might have and to ultimately enhance their wealth over time.